23 01, 2019

Hipermoderne tegniek ingespan vir Triomf se velkankerpasiënte

By |2019-01-23T11:53:29+00:00January 23rd, 2019|

Die Triomfkliniek steun op die welwillendheid van vrywilliger-medici wat goedgunstiglik van hul dienste gratis aan die behoeftige pasiënte skenk.  Wie is hierdie engeldokters? Vandeesmaand fokus ons op Dr Pieter du Plessis, ’n spesialis-dermatoloog wat elke week een of twee Triomfkliniek-pasiënte heeltemal gratis behandel vanuit sy hipermoderne eenheid by die Club

4 12, 2018

Triomf kyk met dankbaarheid terug

By |2018-12-04T09:57:54+00:00December 4th, 2018|

Dit was ’n uitstekende jaar by Triomfkliniek, waar daar stappie vir stappie gevorder word om vir die behoeftige mense van Pretoria Wes ’n wyer verskeidenheid mediese en sorg-dienste van hoogstaande gehalte aan te bied. Ons neem bestek op saam met Karin Dercksen. ’n Groot fokus die afgelope jaar was die

14 11, 2017

Hulp gevra vir Triomf se tandartsdienste

By |2018-07-12T16:01:30+00:00November 14th, 2017|

Dit bly maar ’n opdraande stryd om die tandarts-dienste waaraan die Triomfkliniek se pasiënte so ’n dringende behoefte het, aan die gang te kry, want tandheelkundige toerusting is duur. Die goeie nuus is dat ons reeds deur ’n weldoener-tandarts genader is wat sy hulp gratis wil beskikbaar stel. Ons gesels

30 05, 2017

Tande-hulp vir Triomfkliniek

By |2017-05-30T12:34:50+00:00May 30th, 2017|

Triomfkliniek se nuwe vleuel is amper-amper reg om betrek te word, met die laaste afrondingswerk wat vandeesweek gedoen word, en nou span Atterbury en ons gewaardeerde mediavennoot GROOTfm saam om die tandarts-spreekkamer ook finaal reg te kry vir pasiënte. Die nuwe vleuel het benewens die tandarts-spreekkamer nog drie ander splinternuwe