About Triomf Kliniek

This author has not yet filled in any details.
So far Triomf Kliniek has created 33 blog entries.
23 07, 2020

Triomf Kliniek vier ses jaar van sorg met waardigheid aan kwesbare pasiënte

By |2020-07-24T17:01:38+02:00Jul 23rd, 2020|

Triomf Kliniek – die baanbreker- liefdadigheidsprogram vir mediese dienste wat gestig is, in stand gehou word en in ’n groot mate geborg word deur die Atterbury Trust – vier ses jaar van die voorsiening van kwaliteitsorg aan van die kwesbaarste lede van gemeenskappe in die Pretoria-Wesomgewing. Volgens Zahn Hulme, die

25 06, 2020

Triomf Kliniek word 6

By |2020-06-25T15:13:30+02:00Jun 25th, 2020|

In Julie 2014 toe die Triomf Kliniek sy deure oopgemaak het, was dit met ’n droom, om ’n verskil te maak vir behoeftige pasiënte wat by staatshospitale deur die krake val. Hierdie droom, van Atterbury Trust en van spesialisdermatoloog Dr Marc Roscher en sy oorlede tante, Iris Roscher, wat die

22 06, 2020

Die Trust reik uit gedurende Covid-19

By |2020-06-22T11:19:44+02:00Jun 22nd, 2020|

Atterbury Trust se werk in behoeftige gemeenskappe blyk in die tyd van Covid-19 nog meer broodnodig as gewoonlik te wees. Uitvoerende trustee Zahn Hulme vertel meer van die Trust se bedrywighede, en ons hoor by suster Adelene Boshoff hoe die Triomfkliniek aangepas het. Gemeenskappe wat voor die pandemie al gebukkend

19 05, 2020

Beperk koronavirus só

By |2020-05-19T11:09:43+02:00May 19th, 2020|

Triomfkliniek is weer oop, maar ons handhaaf streng maatreëls om die verspreiding van die koronavirus te beperk. Die hoeveelheid mense in die kliniek en almal se gedrag moet asb aan sekere vereistes voldoen. Let asb op hierdie veiligheidsmaatreëls soos geïllustreer en pas dit orals toe by Triomfkliniek en waar

25 06, 2019

Welkom aan nog ’n engeldokter

By |2020-05-19T10:25:57+02:00Jun 25th, 2019|

Triomfkliniek is baie gelukkig om van die beste dermatologiese dienste in die land te kan aanbied, danksy die groothartigheid van wonderlike dokters soos Dr Marianne Duvenage, die nuutste toevoeging tot die rooster van spesialiste wat hul tyd skenk om mense wat andersins nie dokters kan bekostig nie, sonder koste te

23 01, 2019

Hipermoderne tegniek ingespan vir Triomf se velkankerpasiënte

By |2019-01-23T11:53:29+02:00Jan 23rd, 2019|

Die Triomfkliniek steun op die welwillendheid van vrywilliger-medici wat goedgunstiglik van hul dienste gratis aan die behoeftige pasiënte skenk.  Wie is hierdie engeldokters? Vandeesmaand fokus ons op Dr Pieter du Plessis, ’n spesialis-dermatoloog wat elke week een of twee Triomfkliniek-pasiënte heeltemal gratis behandel vanuit sy hipermoderne eenheid by die Club

4 12, 2018

Triomf kyk met dankbaarheid terug

By |2018-12-04T09:57:54+02:00Dec 4th, 2018|

Dit was ’n uitstekende jaar by Triomfkliniek, waar daar stappie vir stappie gevorder word om vir die behoeftige mense van Pretoria Wes ’n wyer verskeidenheid mediese en sorg-dienste van hoogstaande gehalte aan te bied. Ons neem bestek op saam met Karin Dercksen. ’n Groot fokus die afgelope jaar was die

Go to Top