Triomf Kliniek Pasiënte
Inligting wanneer u ons besoek
Kliniektye: Maandae tot Vrydae van 08:00 tot 17:00
Adres: Vom Hagen Straat 464, Pretoria-Wes
Telefoon: 012 3277 818
Epos: triomfpretoria@telkomsa.net
Dienste wat ons aanbied
- Poli-kliniek – soggens (algemene praktisyns)
- Spesialisklinieke – middae
- Ortopedie kliniek
- Dermatologiese kliniek
- Oor, neus, en keel kliniek
- Interne geneeskunde kliniek ( diabetes/bloeddruk/skild klier )
- Ginekologie kliniek
- Psigiatrie kliniek
- Tandheelkundige dienste
* Bg Klinieke word maandeliks aangebied – pasiente moet tipies eers deur Polikliniek gesien word en dan verwys word. Kan ook deur direkte verwysing van Algemene Praktisyn van buite Kliniek gesien word
Wat ons benodig wanneer u ons besoek
- Verwysingsbrief
- Identiteitsdokument
- Bewys van adres