Skenk aan Atterbury Trust
Om ’n skenking te maak of gebruik ons bankbesonderhede hier onder.
Rekening Atterbury Trust
Nedbank 1497004187
Takkode 149745
’n Artikel 18 A-sertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordele van ’n skenking.

Ons wil graag die volgende persone en organisasies bedank vir hulle bydraes tot die Triomf Kliniek.
Zuid-Afrikaans Hospitaal (ZAH) vir maandelikse Medisyne en gebruiksgoedere
Activo vir medisyne en voedselaanvullings
Donasie van verbande & elastiese verbande ontvang vanaf Med-Roma, Mnr Carl Venter