Skip to content
Menu

Skenk aan Atterbury Trust

Met jou hulp kan ons ‘n groter impak in Suid-Afrika maak deur meer behoeftige pasiënte te ondersteun.

Besoek gerus Atterbury Trust Donasiewinkel om ‘n skenking aan die Triomf Kliniek te maak.

Om ’n skenking te maak gebruik ons bankbesonderhede hier onder.

Bankbesonderhede:

Rekening: Atterbury Trust
FNB: 63006546238
Takkode: 252445

Verwysing: Triomf (Naam & Van)

‘n Artikel 18A sertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordeel van ‘n skenking. Stuur asb ‘n e-pos na info@triomf.org.za