Skip to content

Raak betrokke by Triomf Kliniek
as ’n diensorganisasie

Triomf Kliniek behandel slegs verwysde pasiënte

diens org
  • Triomf Kliniek kan nie inloop-pasiënte en noodgevalle behandel soos in die geval van staats- en privaathospitale nie. Die kliniek kan wel ’n diens lewer aan pasiënte wat deur organisasies verwys word.
  • Slegs geïdentifiseerde organisasies, sal toegelaat word om verwysings te doen. Slegs pasiënte wat deur hierdie organisasies verwys word mag die kliniek besoek.


Stuur vir ons ’n e-pos aan info@triomf.org.za, of voltooi die vorm aanlyn om aansoek te doen as verwysingsorganisasie.