Charle
Posts by Charle Kuhlmann:
’n Nuwe gesig by Triomf Kliniek – in ’n nuwe seisoen
Pasiënte by Triomf Kliniek het dié maand nie net ’n nuwe gesig leer ken nie – dié van verpleegsuster Hanneke Vallentgoed – maar betree ook ’n nuwe hoofstuk in die kliniek se verhaal. Met die hervestiging na Oaktreelaan 41 in Hazelwood breek daar ’n nuwe seisoen vir Triomf aan. In 2025 hervestig Triomf Kliniek na […]
Amper tyd vir die nuwe Triomf Kliniek!
Die klok tik die sekondes af na die opening van die nuwe Triomf Kliniek. Ons hoor by Ananja Koen wanneer die voordeur oopgegooi sal word. Is daar al ’n oopmaakdatum? Wat moet nog gefinaliseer word voor die groot dag?Ja, die nuwe Triomf-fasiliteit by 41 on Oak open amptelik op Lentedag, 1 September! Dis simbolies van […]
Saamstaan teen borskanker
Die onlangse borskankerbewusmakingsveldtog wat by die Castle Gate Lifestyle-sentrum aangebied is, het mammogramme en borssonars met ’n mobiele eenheid vir vroue toeganklik gemaak. Die 11-dae-lange veldtog is deur Atterbury Trust en Triomf Kliniek, in samewerking met Screen Her Save Her (SHSH) moontlik gemaak. Danelle Strydom van Atterbury Trust en Rosa-Marié Cox-Cronjé, direkteur van SHSH, gee meer […]
Triomf-nuus van die nuwe kliniek
Dit is 11 jaar sedert Triomf Kliniek sy deure vir die eerste keer oopgemaak het om uitmuntende mediese sorg met waardigheid te bied aan Pretoria-Wes se gemeenskappe wat voorheen 100% van staatshospitale en -klinieke afhanklik was. Die kliniek het ’n ver pad gestap sedert daardie begindae. Atterbury Trust se Ananja Koen vertel meer oor die […]
’n Fokus op gesondheid in die Wes-Kaap
Triomf Kliniek het na tien jaar afskeid geneem van sy oorspronklike tuiste by die Margaretha Ackermann Ouetehuis in Vom Hagenstraat 472 in Pretoria-Wes, maar by die nuwe tydelike perseel in Silverton gaan Triomf Kliniek se sorg met waardigheid ononderbroke voort.
’n Nuwe seisoen vir Triomf Kliniek
Triomf Kliniek het na tien jaar afskeid geneem van sy oorspronklike tuiste by die Margaretha Ackermann Ouetehuis in Vom Hagenstraat 472 in Pretoria-Wes, maar by die nuwe tydelike perseel in Silverton gaan Triomf Kliniek se sorg met waardigheid ononderbroke voort.