Triomf sit fokus op vrouegesondheid
By Triomf Kliniek is vrouegesondheid nie net op die agenda nie – ons prioritiseer dit doelbewus. Deur toegang tot mediese sorg, bewusmaking en betekenisvolle vennootskappe help die kliniek om vroue toe te rus met iets wat lewens kan verander: vroeë opsporing en ondersteuning. Tydens die kliniek se jaarlikse borskankerbewusmakingsveldtog, in samewerking met Screen Her Save […]