Triomfkliniek – ‘n gemeenskap se trots
Suster Adelene Boshoff is gewoond om stories van dankbaarheid te hoor van die mense van Danville. Die gemeenskap het in die afgelope jaar geleer om te steun op die Triomfkliniek, waar hulle mediese hulp kry sonder om dae om te staan in lang toue. Wat is Triomfkliniek se besigste dae? Die spesiale klinieke is beslis […]