Triomf kyk met dankbaarheid terug
Dit was ’n uitstekende jaar by Triomfkliniek, waar daar stappie vir stappie gevorder word om vir die behoeftige mense van Pretoria Wes ’n wyer verskeidenheid mediese en sorg-dienste van hoogstaande gehalte aan te bied. Ons neem bestek op saam met Karin Dercksen. ’n Groot fokus die afgelope jaar was die daarstelling van tandheelkundige dienste. Hoe […]