Beperk koronavirus só
Triomfkliniek is weer oop, maar ons handhaaf streng maatreëls om die verspreiding van die koronavirus te beperk.
Die hoeveelheid mense in die kliniek en almal se gedrag moet asb aan sekere vereistes voldoen.
Let asb op hierdie veiligheidsmaatreëls soos geïllustreer en pas dit orals toe by Triomfkliniek en waar jy ook al gaan.
Wees versigtig en veilig. #beperkkoronavirus