Triomf Nuus
Hipermoderne tegniek ingespan vir Triomf se velkankerpasiënte
Die Triomfkliniek steun op die welwillendheid van vrywilliger-medici wat goedgunstiglik van hul dienste gratis aan die behoeftige pasiënte skenk. Wie is hierdie engeldokters? Vandeesmaand fokus ons op Dr Pieter du Plessis, ’n spesialis-dermatoloog wat elke week een of twee Triomfkliniek-pasiënte heeltemal gratis behandel vanuit sy […]
Triomf kyk met dankbaarheid terug
Dit was ’n uitstekende jaar by Triomfkliniek, waar daar stappie vir stappie gevorder word om vir die behoeftige mense van Pretoria Wes ’n wyer verskeidenheid mediese en sorg-dienste van hoogstaande gehalte aan te bied. Ons neem bestek op saam met Karin Dercksen. ’n Groot fokus […]
SA Velkankervereniging inligtingsdag
Triomfkliniek en Operation Healing Hands werk saam
In 2017 is die lewens van sewe Triomfkliniek pasiënte deur die liefdadigheidsinisiatief Operation Healing Hands verander. En al is ons nog nie halfpad deur die jaar nie is daardie getal reeds oortref… Leonard van Rhyn is een van 10 pasiënte wat reeds vroeg vanjaar deur […]
Spesialisdienste vir diegene wat swaar kry
Vir die behoeftige inwoners van Danville beteken die lang toue en die min hande by die staatshospitale dat baie van hulle met voorslepende kwale deur die lewe gaan; soms selfs met lewensgevaarlike toestande wat nie gediagnoseer word voor dit te laat is nie. Op ’n […]
Hulp gevra vir Triomf se tandartsdienste
Dit bly maar ’n opdraande stryd om die tandarts-dienste waaraan die Triomfkliniek se pasiënte so ’n dringende behoefte het, aan die gang te kry, want tandheelkundige toerusting is duur. Die goeie nuus is dat ons reeds deur ’n weldoener-tandarts genader is wat sy hulp gratis […]
Triomfkonsert samel R53 000 in vir die Triomfkliniek
Die Triomfkliniek wil al lankal tandartsdienste aanbied, maar die toerusting is duur en die begroting nie baie groot nie, veral omdat die behoefte aan mediese sorg so groot is. Maar Atterbury se netwerk is wonderlike mense met ruim harte, en mens staan gereeld verstom oor […]
Jaarlikse Velkanker inligtingsdag
Die Velkanker Vereniging gaan op 1 Julie 2017 die derde jaarlikse Velkanker inligtingsdag by Atterburyteater in Pretoria aanbied.