Triomf Nuus
Triomf sit fokus op vrouegesondheid
By Triomf Kliniek is vrouegesondheid nie net op die agenda nie – ons prioritiseer dit doelbewus. Deur toegang tot mediese sorg, bewusmaking en betekenisvolle vennootskappe help die kliniek om vroue toe te rus met iets wat lewens kan verander: vroeë opsporing en ondersteuning. Tydens die […]
Ons vier saam: Dekade van genesing saam met Operation Healing Hands
Op 9 Mei vier Operation Healing Hands (OHH) sy 10de bestaansjaar: ’n mylpaal wat ons by die Atterbury Trust en Triomf Kliniek met groot trots saam vier. Vir ons is dit nie net ’n herdenking van tyd nie, maar van lewens wat geraak is, hoop […]
’n Nuwe gesig by Triomf Kliniek – in ’n nuwe seisoen
Pasiënte by Triomf Kliniek het dié maand nie net ’n nuwe gesig leer ken nie – dié van verpleegsuster Hanneke Vallentgoed – maar betree ook ’n nuwe hoofstuk in die kliniek se verhaal. Met die hervestiging na Oaktreelaan 41 in Hazelwood breek daar ’n nuwe […]
Amper tyd vir die nuwe Triomf Kliniek!
Die klok tik die sekondes af na die opening van die nuwe Triomf Kliniek. Ons hoor by Ananja Koen wanneer die voordeur oopgegooi sal word. Is daar al ’n oopmaakdatum? Wat moet nog gefinaliseer word voor die groot dag?Ja, die nuwe Triomf-fasiliteit by 41 on […]
Saamstaan teen borskanker
Die onlangse borskankerbewusmakingsveldtog wat by die Castle Gate Lifestyle-sentrum aangebied is, het mammogramme en borssonars met ’n mobiele eenheid vir vroue toeganklik gemaak. Die 11-dae-lange veldtog is deur Atterbury Trust en Triomf Kliniek, in samewerking met Screen Her Save Her (SHSH) moontlik gemaak. Danelle Strydom van […]
Triomf-nuus van die nuwe kliniek
Dit is 11 jaar sedert Triomf Kliniek sy deure vir die eerste keer oopgemaak het om uitmuntende mediese sorg met waardigheid te bied aan Pretoria-Wes se gemeenskappe wat voorheen 100% van staatshospitale en -klinieke afhanklik was. Die kliniek het ’n ver pad gestap sedert daardie […]
’n Fokus op gesondheid in die Wes-Kaap
’n Nuwe seisoen vir Triomf Kliniek