Nuus & Artikels
’n Visie vir visie
Triomf Kliniek se GROOTvooruitsig veldtog | Danelle Strydom & Ananja Koen
Dr. Ugeshnie Naidoo | Velkanker-bewusmakingsdag die 1ste September
Met velkanker-bewusmakingsdag wat die 1ste September is, gaan die Velkankervereniging van Suid-Afrika landswyd pasiënte gratis ondersoek vir potensiële velkanker. Die spesialis-dermatoloog, Dr. Ugeshnie Naidoo, kuier by ons om ons meer te vertel en sy leer ons ook meer oor tekens van velkanker. Sien gerus die […]
’n Verjaarsdag van omgee – Triomf Kliniek word agt
Soos die tyd aanstap is dit verblydend om weet dat al hoe meer behoeftige mense sorg met waardigheid by Triomf Kliniek kan ontvang. Nou, met die terugkyk na agt jaar se goedhartige bydraes deur verskeie vrywilliger-dokters en baie ander weldoeners, vier ons hierdie triomfantlike verjaarsdag […]
Triomf se vriendelike nuwe gesig
Triomf Kliniek is gelukkig om ’n flink nuwe paar hande in die span te hê. Negentienjarige Atterbury Trust ondernemingsbestuurstudent, Deané Sealie, vertel ons hoe dit alles gebeur het en waarheen sy op pad is. Hoe het het die Triomf-geleentheid gebeur? My pad het gekruis met […]
My volgende fase – ’n dokter se hartsverhaal
Triomf Kliniek bring al vir byna agt jaar lank uitnemende mediese sorg na die behoeftige gemeenskappe van Pretoria, en dis danksy die vrywillige hulp van dokters soos Dr Gerhard Herbst, die nuutste byvoeging tot die groep medici wat die kliniek dra. Ons het hom beter […]
Triomfkliniek vier Internasionale Doktersdag met nuwe laser-toerusting
Skenking deur Dr Marc Roscher help met die behandeling van littekens en brandwonde Internasionale Doktersdag is hierdie jaar op 30 Maart gevier. Dié dag word wêreldwyd gebruik om dokters te bedank vir hul mediese dienste aan pasiënte en om klem te plaas op die belangrike […]
Internasionale Doktersdag, 30 Maart 2022
Op 30 Maart is Internasionale Doktersdag ook by Triomf Kliniek gevier. Op hierdie dag word dokters wêreldwyd bedank vir hul werk in die gemeenskap en ons kan nie dink aan ’n meer verdienstelike groep as die medici wat vrywillig hulle tyd afstaan om Triomf Kliniek […]
Raak betrokke by Triomf Kliniek
Triomf kliniek het sedert Julie 2014 bykans 4 000 behoeftige Afrikaanse pasiënte met waardigheid behandel. Ons nooi graag nuwe vrywilligerdokters en terapeute uit om by Triomf betrokke te raak! triomf.org.za #sorgmetwaardigheid #onsgeeom