Dr. Ugeshnie Naidoo | Velkanker-bewusmakingsdag die 1ste September
Met velkanker-bewusmakingsdag wat die 1ste September is, gaan die Velkankervereniging van Suid-Afrika landswyd pasiënte gratis ondersoek vir potensiële velkanker. Die spesialis-dermatoloog, Dr. Ugeshnie Naidoo, kuier by ons om ons meer te vertel en sy leer ons ook meer oor tekens van velkanker. Sien gerus die volledige onderhoud hier onder.