Dr. Marc Röscher
Dr. Röscher het in die jaar 2000 sy graad in dermatologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf.
Dr. Röscher het in die jaar 2000 sy graad in dermatologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf.
Triomf Kliniek is gelukkig om ’n flink nuwe paar hande in die span te hê. Negentienjarige Atterbury Trust ondernemingsbestuurstudent, Deané Sealie, vertel ons hoe dit alles gebeur het en waarheen sy op pad is. Hoe het het die Triomf-geleentheid gebeur? My pad het gekruis met Atterbury toe ek aansoek gedoen het vir ’n studentebeurslening. Ek […]
Triomf Kliniek bring al vir byna agt jaar lank uitnemende mediese sorg na die behoeftige gemeenskappe van Pretoria, en dis danksy die vrywillige hulp van dokters soos Dr Gerhard Herbst, die nuutste byvoeging tot die groep medici wat die kliniek dra. Ons het hom beter leer ken. Waar het jy voor jou aftrede gepraktiseer? […]
Skenking deur Dr Marc Roscher help met die behandeling van littekens en brandwonde Internasionale Doktersdag is hierdie jaar op 30 Maart gevier. Dié dag word wêreldwyd gebruik om dokters te bedank vir hul mediese dienste aan pasiënte en om klem te plaas op die belangrike rol van professionele medici in die gemeenskap. Hierdie jaar se […]
Op 30 Maart is Internasionale Doktersdag ook by Triomf Kliniek gevier. Op hierdie dag word dokters wêreldwyd bedank vir hul werk in die gemeenskap en ons kan nie dink aan ’n meer verdienstelike groep as die medici wat vrywillig hulle tyd afstaan om Triomf Kliniek se pasiënte te help nie. Gespesialiseerde lasertoerusting ter waarde van […]
Triomf kliniek het sedert Julie 2014 bykans 4 000 behoeftige Afrikaanse pasiënte met waardigheid behandel. Ons nooi graag nuwe vrywilligerdokters en terapeute uit om by Triomf betrokke te raak! triomf.org.za #sorgmetwaardigheid #onsgeeom
Triomf Kliniek – die baanbreker- liefdadigheidsprogram vir mediese dienste wat gestig is, in stand gehou word en in ’n groot mate geborg word deur die Atterbury Trust – vier ses jaar van die voorsiening van kwaliteitsorg aan van die kwesbaarste lede van gemeenskappe in die Pretoria-Wesomgewing. Volgens Zahn Hulme, die uitvoerende trustee van die Atterbury […]
In Julie 2014 toe die Triomf Kliniek sy deure oopgemaak het, was dit met ’n droom, om ’n verskil te maak vir behoeftige pasiënte wat by staatshospitale deur die krake val. Hierdie droom, van Atterbury Trust en van spesialisdermatoloog Dr Marc Roscher en sy oorlede tante, Iris Roscher, wat die destydse direkteur van verpleegdienste van […]
Atterbury Trust se werk in behoeftige gemeenskappe blyk in die tyd van Covid-19 nog meer broodnodig as gewoonlik te wees. Uitvoerende trustee Zahn Hulme vertel meer van die Trust se bedrywighede, en ons hoor by suster Adelene Boshoff hoe die Triomfkliniek aangepas het. Gemeenskappe wat voor die pandemie al gebukkend gegaan het onder erge armoede […]
Triomfkliniek is weer oop, maar ons handhaaf streng maatreëls om die verspreiding van die koronavirus te beperk. Die hoeveelheid mense in die kliniek en almal se gedrag moet asb aan sekere vereistes voldoen. Let asb op hierdie veiligheidsmaatreëls soos geïllustreer en pas dit orals toe by Triomfkliniek en waar jy ook al gaan. […]