Nuus & Artikels
10 Vrae vir Dr Marc Roscher, spesialis dermatoloog en stigterlid van die Triomfkliniek
1. Hoe het jy betrokke geraak by die Atterbury Trust? Ek is deel van ‘n pro-bono groep – Triomf – wat ‘n mediese kliniek vir behoeftiges op die been gebring het, met die hulp van die Atterbury Trust. Daar was baie raakpunte in ons gemeenskaplike […]
GROOTfm 90.5 se viering van Wêreld Sig Dag – 10 Oktober 2014
Sommer net ‘n vinnige briefie met ‘n bietjie terugvoer en ‘n reuse dankie aan Jula van Triomf Kliniek en ons vriende van Specsavers, Annette, Cecile en Herman, wie Vrydag op Wêreld Sig Dag die gemeenskap van Pretoria Wes by die Triomf Kliniek op ‘n baie […]
Triomfkliniek – een maand later
Dit is ‘n maand sedert die Triomfkliniek sy deure vir Pretoria-Wes se behoeftiges oopgemaak het, en Atterbury Trust is geweldig trots om te sien hoe hierdie baken van hoop sy voete vind in die landskap. Almal wat kom aanklop vir hulp is beindruk deur die […]
Triomfkliniek fokus op velkanker op 1 September
Die lente is hier en soos die sonlig skerper raak na somer toe, moet ons bewus wees van die gevare van velkanker. Lentedag, 1 September is die eerste nasionale velkankerdag in Suid-Afrika en ook by Triomfkliniek word daar spesiale aandag aan hierdie siekte gegee met […]
’n Triomfantelike begin
[fusion_builder_container hundred_percent=”no” equal_height_columns=”no” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” background_position=”center center” background_repeat=”no-repeat” fade=”no” background_parallax=”none” parallax_speed=”0.3″ video_aspect_ratio=”16:9″ video_loop=”yes” video_mute=”yes” overlay_opacity=”0.5″ border_style=”solid”][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ layout=”1_1″ background_position=”left top” background_color=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” border_position=”all” spacing=”yes” background_image=”” background_repeat=”no-repeat” padding=”” margin_top=”0px” margin_bottom=”0px” class=”” id=”” animation_type=”” animation_speed=”0.3″ animation_direction=”left” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” center_content=”no” last=”no” min_height=”” hover_type=”none” link=””][fusion_text] Die Triomfkliniek, breinkind van […]
Opening van die Triomfkliniek: Video
eNCA eNUUS wys opening van Triomfkliniek Gehalte mediese sorg is nie geredelik vir almal beskore nie, en daarom het Atterbury besluit om by te dra om dit vir almal toeganklik te maak. Triomfkliniek is op Woensdag, 23 Julie 2014 oopgestel. Video