Nuwe bloed by Triomf
Triomf Kliniek se nuutste personeel-lid is pas ’n maand in die tuig. Ons het gaan hoor hoe Liauné Terblanche haar nuwe rol ondervind.
Triomf Kliniek se nuutste personeel-lid is pas ’n maand in die tuig. Ons het gaan hoor hoe Liauné Terblanche haar nuwe rol ondervind.
Triomf Kliniek maak eersdaags sy deure oop vir buitepasiënte met ’n oogkliniek waar dié mense se bydraes sal help om brille vir Triomf se behoeftige pasiënte te bekostig. Ons hoor meer by Leon Pottas van Modern Optical.
Danelle Strydom & Ananja Koen gesels oor Triomf Kliniek se GROOTvooruitsig veldtog op 02 Mei 2023.
Dr Riana Malan is die nuutste vrywiller algemene praktisyn by Triomfkliniek. Dr Malan se spesiale veld is hoofsaaklik vrouegesondheid en haar praktyk is in Rubidastraat in Murryfield, Pretoria.
Prof. Steve Rossouw verwerf sy mediese graad aan die Universiteit van Pretoria en voltooi sy nagraadse studie in die rigting MMed Interne Geneeskunde aan die Universiteit van Stellenbosch.
Dr. Jeannette Joynt is ’n dermatoloog van Pretoria. Hier het sy haar mediese studies in 1988 aan die Universiteit van Pretoria voltooi.
Dr. Röscher het in die jaar 2000 sy graad in dermatologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf.
Triomf Kliniek is gelukkig om ’n flink nuwe paar hande in die span te hê. Negentienjarige Atterbury Trust ondernemingsbestuurstudent, Deané Sealie, vertel ons hoe dit alles gebeur het en waarheen sy op pad is. Hoe het het die Triomf-geleentheid gebeur? My pad het gekruis met Atterbury toe ek aansoek gedoen het vir ’n studentebeurslening. Ek […]
Triomf Kliniek bring al vir byna agt jaar lank uitnemende mediese sorg na die behoeftige gemeenskappe van Pretoria, en dis danksy die vrywillige hulp van dokters soos Dr Gerhard Herbst, die nuutste byvoeging tot die groep medici wat die kliniek dra. Ons het hom beter leer ken. Waar het jy voor jou aftrede gepraktiseer? […]